I interviewed a Ju/’hoansi speaking man known as Jan. He decided only to talk about the disadvantages and advantages of farm life, as farm life is something easy for him to tell you about. He then asked me not to include his image, his voice as audio or his surname. He allowed me to use his first name only. I wrote this with his permission and in his presence and we wrote it in Afrikaans.

– Hi ek gaan praat oor die goeiekant van die plaas lewe

– Goeiekant

* Jy kry hout      * Jy water vry        * As daar vleis is sal jy vleis eet

* Jy kry ‘n hys waarin jy bly               * Jy Gabba kos

– Hier gaan ek praat oor die slegte kant

* By die plaas werk jy vir 200 per week     * Jy kry nie siek verloof nie      * Jou vamilies gaan kuier jou nie

* Jy kry eendag af per week        * Jy het nie social security nie         * Geen registrasie

– Dis hoe plaas lewe is dis meen of meer 70% goeiekant, 90 % slegtekant

Van Mnr Jan